LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
Gastehuis in Parys

À la Maison Boutique Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 7 Kruis Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Hierdie Victoriaanse gastehuis is in Parys geleë. Dit is stapafstand van die Vaalrivier af asook al die oulike winkeltjies en restaurante waarvoor Parys so bekend is. Die gastehuis bied 'n kombinasie van ouwêreldse bekoring met moderne gemak en gerief.

À la Maison Boutique bied verblyf in 5 eksklusiewe kamers, elkeen toegerus met lugversorging, koningingrootte-beddens en TV's. Die gemeenskaplike sitarea is toegerus met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. In die eetarea is daar 'n lekker kaggel, ideaal vir koue wintersdae en gaste het ook toegang tot 'n plonspoel.

À la Maison Boutique Guesthouse bied ook skoon water ten alle tye en 'n kragopwekker in die geval van 'n kragonderbreking.

Die gastehuis is in 'n stil tuin geleë wat ideaal is vir gaste wat wil ontspan. Veilige onderdak-parkeerplek word op die perseel voorsien. Dit is agter afstandbeheerde hekke en die area word ook heel aand verlig. 'n Nood-kragopwekker is beskikbaar en ekstra ligte is beskikbaar vir noodgevalle in die geval van kragonderbrekings.

Die gastehuis is stapafstand van besienswaardighede, winkels, kroeë en restaurante af. Behalwe vir die verkenning van die besienswaardighede, kan gaste ook uit 'n verskeidenheid aktiwiteite soos voetslaan, wildritte, vierwielmotorfietsry, boogskiet, verfbad, abseil, die Vredefortkoepel en riviervlotvaart kies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard H
5.0
Uiters lekker. Uitstekende gastehuis, Danie is baie vriendelik en hulpvaardig.
Aug 2026
Gerrie D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Pragtige huis, die ontvangs en diens bo verwagting, heerlik gebly. Sal dit beslis aanbeveel.
Aug 2026
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig, netjies, smaakvol en karaktervol. Ons het heerlik in die gastehuis gebly. Sal beslis aanbeveel.
Mrt 2026
Bianca D
Saam met lewensmaat
5.0
Romanties. Ons het baie lekker gebly. Gasheer is baie vriendelik.
Feb 2026
Marina S
Saam met lewensmaat
5.0
10/10. Ons het heerlik gebly. Sal beslis weer hierna toe kom.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 7 Kruis Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink À la Maison Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 282
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 282
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 282
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Kruis Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba39ce60eb814d11343f80d5609f075f9bb98294d1edfedfe353ada338a6c02c376647df359c3bc920026a58e909a07fcd19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 282 per nag (plek vir 2) 173 5 1 5 7 Kruis Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.899194722222 27.453033333333

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang