Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Gariepdam

@ Louise Gariepdam

4 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Kiewiet Street, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

@ Louise Gariepdam is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Gariepdam. Dit bied gerieflike en ontspanne verblyf aan enkelreisigers of ouers met 1 of 2 kinders.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg wat 'n slaaparea, 'n kombuis en badkamer met stort insluit. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 2 enkel beddens. Die een enkel bed kom onder die ander een uit vir slaaptyd.

Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met haardroër. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, eenplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

@ Louise Gariepdam is gerieflik naby winkels en restaurante geleë en 'n uitstekende basis van waar gaste die area kan verken. Gewilde besienswaardighede sluit Gariepdamwal en Gariepdam-uitkykpunt in en aktiwiteite sluit visvang, bootvaart en kajakvaart op die Gariepdam in. Baie lekker eetplekke om te besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Daleen N
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry. Baie lekker geslaap. Louise was baie gasvry.
Des 2025
Hermias V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en netjies. Sal weer oorbly. Waarde vir geld. Baie netjies.
Des 2025
Jasper V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oorgeslaap, sal aanbeveel. Baie vriendelik ontvang. Eenheid is netjies met alles wat jy nodig het. Mooi en veilige omgewing.
Sep 2025
Angelique G
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was great, dankie. Ons was vir een aand daar en dit was perfek!
Jan 2025
Sunita J
Saam met lewensmaat
4.8
Luxury with everything we needed plus love included. We were welcomed, peaceful, comfortable, best host, luxury. I was sad to leave.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 6 Kiewiet Street, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink @ Louise Gariepdam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Kiewiet Street, Oranjekrag, Gariepdam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d227102bcf5fafe1b4b4bdd41ce3d9a9b65fad84f6de161e486d56e2706a4d4444a6a66749d65aa87d4cb3bc17cf4eb081b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 6 Kiewiet Street Oranjekrag 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.601360289205 25.492108797581
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang