@ Lushof Overnight Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hilda P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Baie dankie vir julle gasvryheid, ons sal beslis terugkom hierheen. Ons akkommodasie by Lushof was regtig gerieflik in terme van ruimte en gemak. Ligging lekker naby aan Tzaneen, met die natuur in oorvloed. Dis nie net verblyf nie, dis lekker uitspan ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beslis 'n 5 ster akkommodasie. Ja, pragtige akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Herman, baie dankie vir jou resensie. Waardeer opreg. Hoop om julle weer te sien... Groete Elize

Gertie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Ongelooflike plek en lekker slaapplek. Baie rustige plek met bokkies en baie voëls soos bloukuifloerie. Gasvrou is baie vriendelik en die meubels is baie keurig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lardus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Very comfortable stay. Most outstanding place to stay, very comfortable and a very friendly host. The vibes just bring warmth to the heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Hi Lardus Thanks for the great review. Much appreciated. Hope to see you again. Kind regards, Elize

Gertie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie goed toegeruste huis. Lekker geswem. Baie lekker. Vriendelike gasvrou. Rusige omgewing met bokkies wat daar rondloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark F
1 nag
5.0
Sep 2025

Lovely place and lovely hosts. Thoroughly enjoyed my stay. Neat, clean and safe. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Exceptional! Wonderful! A true gem in Tzaneen. Very private, quiet and excellent value for money. One of our best stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Baie dankie vir jou terugvoer. Waardeer dit baie. Julle is altyd welkom. Sien julle graag volgende keer. Groete

Janine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Naweek spandeer in Tzaneen agv skole sport. Lekker bos gevoel. Dit is 'n absolute juweel. Voel asof jy diep in die bos is. Alles is pragtig, nuut en uiters skoon. Baie groot lapa met uitsig oor 'n dammetjie en groot grasperke. Baie naby aan Tzaneen en baie veilig. Sal graag weer gaan. Elize was 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
Janine, baie dankie vir jou terugvoer. Is so bly julle het die kuier geniet hier by ons. Julle is so welkom. Hoop om julle weer te sien. Groete Elize

Debbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Home from home. It was a home from home. Very comfortable and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.p. S
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantastic stay! This is definitely one of my favourite locations to stay in Limpopo, excellent location, private, safe, fully serviced and an excellent host that accommodates and communicates first class! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
@ Lushof Overnight Accommodation
WP, baie dankie vir jou goeie terugvoer. Waardeer dit baie. Dit was heerlik om jou te verwelkom. Hoop om jou weer te sien. Groete Elize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof Plot 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038d5a652e4da68bceca5185ab93d0e26bc4b727f59f31d96809076d84d9be14ab11f58a09410719c6bbf4940f12b2dd1f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 3) 37 5 1 5 Lushof Plot 41 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.812691371632 30.191942343204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang