@ Lushof Overnight Accommodation
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
@ Lushof Overnight Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike oopplan-eenheid op 'n kleinhoewe in Tzaneen. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of enkelreisigers wat oornagverblyf soek.
Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met slaapgeriewe, 'n leefarea en 'n kombuisgedeelte, en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplankombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Dit bied ook direkte toegang tot die swembad.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het ingeboude braaigeriewe.
Die eenheid lei ook na die boma met 'n aparte braai-area.
Slaapplek
’n Bespreking by @ Lushof Overnight Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Elize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Maande gelys 11
Ligging
- Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink @ Lushof Overnight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Tzaneen Magoebaskloof Laeveld Limpopo
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lushof-erfdeel 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom