Nordstrandpark 26
6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Neser and Strand Street, Swakopmund Coast, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Nordstrandpark 26 is geleë in Swakopmund, 'n kusstad in Namibië, wes van die hoofstad, Windhoek. Die sandstrande front na die Atlantiese Oseaan. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste. Onder vind gaste 'n enkelwoonstel met 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die enkelwoonstel het sy eie kombuisie met 'n yskas-vrieskas, ketel en mikrogolfoond, en dit beskik ook oor 2 leunstoele en 'n TV. Bo vind gaste 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer is ingerig met 'n bad.
Die leefarea bo beskik oor 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n binnebraai en 'n TV. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.
Veilige parkering en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel is oorkant die pad van die hoofstrand geleë met pragtige uitsigte oor die tuin, en die stap strek tot by die nuwe Platz Am Meer-winkelsentrum, ideaal vir besoekers wat graag aan die Parkrun wil deelneem wat op Saterdae plaasvind.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Corner of Neser and Strand Street, Swakopmund Coast, Swakopmund, Erongo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Neser and Strand Street, Swakopmund Coast, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang