+29
Gastehuis in Chroom Park

@ The Swallows

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Fantastiese ervaring! Fantastiese ervaring! Die diens was van die beste wat ons al gehad het en die kamer was selfs mooier as op die foto's. Ons is baie goed ontvang deur die eienaar. Die kamer was baie skoon, toegerus met alles wat jy nodig het, en ons het baie veilig gevoel. Sal @ The Swallows enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Minette
@ The Swallows
Baie dankie. So bly julle het die kuier by ons geniet!

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Heerlik lekker. Ek skryf namens Zach van Resultant Consulting Engineers wat oorgebly het by The Swallows. Hy het net goeie terugvoering gegee en gesê ons kan maar gerus wees by The Swallows boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2025

Great place for a business stay over. Nice, clean and safe, I would highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Met die verblyf uitgesorteer, kon ons meer tyd en aandag aan die besoek gee. Ons het die plek maklik gekry met die personeel wat reeds vir ons gewag het. Almal baie vriendelik. Alles mooi skoon en gerieflik. Ideaal vir wat ons nodig gehad het. Sal baie maklik weer daar gaan bly. Die eienaar was so vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2024

Vir besigheidsreis soek 'n persoon gerief. Heerlik gerieflik en bitter netjies vir enkelreisger of 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2024

Dankie vir die aangename verblyf. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chris C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Located in a quiet area. Host was very helpful and accommodating. Arrived quite later from the Kruger, and the host accommodated our late check-in and was immensely helpful. The room was tidy and had all the amenities one could want for a short stay. The aircon, and mosquito/ bug guard on the window were really good additions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandrie D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Nov 2023

Vriendelike mense en baie gasvry. Kamer is netjies. Alles wat nodig is, is daar. Baie lekker gebly dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon. Heerlike beskuit. Mooi tuin en huislike atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Amatis Street, Mokopane, 0600, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb4cf5d7e1d038816b45dac5660ed043c23ec3b2f89b698906042d661cd3969fac5e1a6af31093c3ca4c6a3e6b2601a5c050?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 13 Amatis Street Mokopane 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.210666753319 28.998380899429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang