6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 15 Tamboti Drive, Smibithi Eco Estate, South Gate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
1 Ezulweni is 'n selfsorgwoonstel in 'n eksklusiewe kompleks met 12 eenhede op die veilige Simbithi Eco Estate in Ballito.
Die woonstel is op 'n heuwel geleë en bied 'n pragtige uitsig oor die landgoed en die see. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n instapkas en 'n groot koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bababed. Elke en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 2 slaapkamers met glasstapeldeure wat na die stoep lei.
Die kombuis, eetarea en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis spog met 'n graniettoonbank en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en ander nodige toebehore toegerus. Die ruim, stylvolle sitarea het 'n platskerm-TV en glasstapeldeure wat na 'n groot dek lei wat gedeeltelik onderdak is en 'n plonspoel en braaigeriewe het.
1 Ezulweni is die enigste woonstel met 'n privaat tuin. Daar is 3 onderdakparkeerplekke en 'n hysbak in die woonstel. Simbithi Eco Estate het 24 uur-sekuriteit wat ook in die strate patrolleer.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Tania Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Tamboti Drive, Smibithi Eco Estate, South Gate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 1 Ezulweni het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Tamboti Drive, Smibithi Eco Estate, South Gate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang