Jeffreysbaai Akkommodasie by 1 Neptunes Terrace | LekkeSlaap
+8
+8

1 Neptunes Terrace

Selfsorg
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes Terrace 1, Da Gamaweg 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 Neptunes Terrace is 'n selfsorgwoonstel in Jeffreysbaai naby die strand en geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed met 'n dubbelbed onder en enkelbed bo.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele en 'n eetarea vir 4. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Neptunes Terrace sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Neptunes Terrace 1, Da Gamaweg 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptunes Terrace 1, Da Gamaweg 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgJEzGucwtdezXKEwIGkruXENrzJiIQXeCJCKmOsPKH8nsAPYuB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 5) 1 Neptunes Terrace 1 Da Gama Road 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.054231592408 24.922362452805
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za