LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Woodstock

Cape Town Condos

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cape Town Condos is in Woodstock se Albertweg geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf met uitsigte oor Kaapstadse Hawe.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n dubbelbed met luukse perkallinne, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, gasstoof en oond, en 'n mikrogolfoond. WiFi is beskikbaar.

Die woonstelgebou beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en 'n vermaaklikheidssitkamer op die eerste verdieping. Veilige parkeerplek in die motorhuis is op die perseel beskikbaar en word via toegangskaarte verkry. Toegangskaarte is ook beskikbaar om toegang tot die gemeenskaplike areas binne die gebou te verkry.

Veilige parkering is teen 'n bykomende koste beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

2.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.7
Diens
2.7
Veiligheid
2.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.9/5

Capetown Condos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1a Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0d185b000082c22932133aa56d5544624c246a08243310d11462bb1520a247833af04b63153164e1f9880c2e349ee909ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 6 5 1 3 1a Albert Road Woodstock 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.926144061919 18.443535774289
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang