Somerset East Akkommodasie by 1-On-Scott | LekkeSlaap
+18
+18

1-On-Scott

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1-On-Scott bied gerieflik gemeubileerde verblyf op 'n rustige erf in Somerset-Oos. Die erf is in 'n stil woonbuurt naby skole, 'n rolbalklub, kerke, skougronde en 'n kafee geleë. Die Tuin Suites is die ideale basis vir sakereisigers en toeriste, en 'n meer huislike opsie as 'n hotelkamer.

Verblyf word in 2 Tuin Suites in 'n tuin met verskeie voëlspesies aangebied. Die suites het hulle eie ingang sodat gaste kan kom en gaan soos hulle wil en is modern en funksioneel met 'n tikkie antiekmeubels ingerig. Elke suite het sy eie en suite-badkamer en 'n TV met sekere DStv-kanale. Suite 2 het 'n kombuisie waar ligte maaltye voorberei kan word en Suite 1 het beperkte selfsorggeriewe.

Ontbyt- en middagete-pakkies kan voorsien word indien dit vooraf gereël word. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 1-On-Scott
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Gaste dink 1-On-Scott het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottstraat 1, Somerset-Oos, 5850, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aa873395b54fd1e7da823a1cb435ada89a9ef5e9a51032f95b55b1d26ea23598c7a0816f4d134dca1f8c524c7151fd43b0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 1 Scott Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.729139 25.585556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za