+44

1 On-Scott Garden Suites

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Michael F
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Vyfster verblyf op Somerset-Oos. Dit is topgehalte akkommodasie wat sonder skroom aanbeveel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Baie baie dankie vir die review. Was 'n absolute plesier om jou te akkommodeer. Altyd welkom!

Besamandla P
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Awesome. Stay was excellent. Host was friendly and very accommodating. Would recommend this to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Thank you so much! An absolute pleasure to accommodate you.

Ibanathi K
1 nag
5.0
Mrt 2026

Comfortable. The service was great, I loved the scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Thank you, Ibanathi - it was lovely to host you.

Talita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Alles was skoon, baie netjies en gerieflik. Heerlike oornagverblyf. Ons het veral die pragtige tuin geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Baie dankie - dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek wens julle kon langer bly. Veilige reis en geniet julle toer.

Irma F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Alles wat jy nodig het, was beskikbaar, netjies, skoon en baie rustig! Ons was baie tevrede met ons blyplek en het heerlik geslaap op die koningsgrootte bed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Baie dankie! Dit was heerlik en 'n voorreg om julle te kon huisves. Sal julle enige tyd weer verwelkom.

Manie F
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Kamer was baie gerieflik, stil area. Het baie lekker gebly. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Baie dankie vir die positiewe review, Manie. Dit was vir ons net 'n plesier om jou te akkommodeer en hoop ons sien jou weer binnekort. Altyd welkom.

Gareth L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A wonderful host and accommodation. A beautiful, serene garden to relax in after a long drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
It was lovely meeting you and thank you for choosing to stay with us. Wishing you well with your goals and hopefully, we can host you again soon.

Doné S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Was heerlik. Die verblyf was baie gerieflik, alles en meer as wat ek nodig gehad het. Die gasvrou en gasheer het my werklik laat welkom voel en was baie tegemoetkomend. Sy het selfs die volgende dag na my eerste aand gebel om te hoor of ek tevrede was en of ek nog iets nodig gehad het. Dit is besonders. Ek moes my verblyf met 'n dag verleng en dit was geen probleem nie. Ek het selfs vars blomme uit die tuin ontvang. Ek kan 1 On-Scott Garden Suites hoogs aanbeveel en dit sal my tuisplek wees in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Baie dankie vir die mooi terugvoering! Dit word opreg waardeer. Dit was net 'n plesier om jou te huisves en 'n voorreg om so wonderlike en aangename persoon te ontmoet. Ons ontvang jou enige tyd met ope arms weer indien jy in ons rigting moet reis. Groete

Leon E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik. Troeteldier vriendelik. Baie lekker oor geslaap. Troeteldier vriendelik en 'n baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Dankie Leon. Was groot plesier om jou te huisves. Sal jou graag weer wil akkommodeer.

Carene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Skoon. Veilig. Rustig. Wat 'n skoon en rustige plekkie! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
1 On-Scott Garden Suites
Ah, baie dankie, Carene. Dit was net 'n plesier om julle te huisves. Welkom enige tyd.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Scott Street, Somerset East, 5850, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e77fb38ead1f5f4e51967688fde73de8f916934dc43fb4d6ec0b485a3cdfb2200969c6d121dbbbf5319aad5190e58b9b5b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 1 Scott Street Somerset East 5850 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.729139 25.585556

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang