5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Wilderness Avenue, Fraai Uitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
1 On Wilderness bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Fraai Uitsig geleë en is ideaal vir diegene wat 'n kuswegbreek benodig.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind beskikbaar. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die kombuis lei na die sitarea met 'n L-vormige rusbank, stoele en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan op die dek met buitemeubels en 'n braai eet. Verder is Klein Brak-strand 2,2 km ver en Reebok-strand is 2,4 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Wilderness Avenue, Fraai Uitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 On Wilderness het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Wilderness Avenue, Fraai Uitsig, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang