Port Alfred Akkommodasie by 1 Plymouth Hoe | LekkeSlaap
+16
+16

1 Plymouth Hoe

Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plymouth Hoe 1, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

1 Plymouth Hoe is in die Royal Alfred Mariene in Port Alfred geleë. Dié kusdorpie staan bekend as die hart van die Sonskynkus en is halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen in die Oos-Kaap. Port Alfred is bekend vir sy skoonheid en spog met 'n pragtige marina, vriendelike mense, en ongeëwenaarde sportgeleenthede.

Dié lieflike drieslaapkamerhuis kan 6 gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 2 sitkamers en 'n eet-area. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl die sitareas gemaklike sitplek bied. Daar is 'n TV met volledige DStv. Braaigereiwe is beskikbaar in die binnehof of op die hoofpatio met 'n uitsig oor die rivier.

Daar is ook 'n privaat jetty wat maklike toegang tot die see en die Kowierivier bied, so bring gerus jou boot saam. Die marina bied ekstra besienswaardighede, soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en 'n muurbalbaan. Daar is 24 uur-gewapende sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by 1 Plymouth Hoe sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Plymouth Hoe 1, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plymouth Hoe 1, Royal Alfred Marina, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNGU4YTI2LWRjODAtNDJhMi1hMTU5LWI3MDc2MGE5ODQ5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 6) 1 Plymouth Hoe Royal Alfred Marina 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.597787444643 26.894498527578
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za