6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Road 1, Ogwini Complex, unit 10, Uvongu, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
10 @ Ogwini is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n wonderlike see-uitsig in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n strandvakansie op KwaZulu-Natal se Suidkus.
Die woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, rusbanke, ekstra sitplek en 'n platskerm-TV. Skuifdeure bied toegang tot die balkon met braaigeriewe, buitemeubels en 'n uitsig oor die see. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Road 1, Ogwini Complex, unit 10, Uvongu, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 10 @ Ogwini het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Road 1, Ogwini Complex, unit 10, Uvongu, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang