LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Keet Street | LekkeSlaap
+12

10 Keet Street

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 10 Keet Street
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johann P - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P
Enkelreisiger

Uitstekend. Vriendelik en gasvry. Hoogs aanbevole.

Ligging in rustige gedeelte van die dorp met sekuriteit.

Lyndle D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place to stay in Humansdorp everything is 5 star! Thanks once again to the owners.

This place is stunning everything there is 5 star! And once again thanks to the owners for everything.

Jaco C - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Jy het vrye toegang tot lapa en braaigeriewe. Kan daaraan dink om 'n enkelbed in te sit aangesien daar heelwat spasie is en vakansiegangers baie male drie persone is. Wat ook in hulle guns tel is dat jy heeltemal privaat is. Daar is ook veilige onderdakparkering agter 'n elektriese hek wat 'n baie groot pluspunt is. Weereens baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle vriendelikheid.

Thania E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die gasheer en vrou baie vriendelik. Pragtige ruim kamer. Alles perfek, netjies en skoon. Sal enigiemand aanbeveel om daar tuis te gaan.

Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keetstraat 10, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhrPiD9tHrQerOea9KaQQBowV29ei6jcm8FeaQGlJIoJH8Er37C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 10 Keet Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-14:00 10:00 -34.028867 24.778897
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!