+27
Selfsorg in Denvar Park

10 Kingsley Close

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Kingsley Close, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

10 Kingsley Close is 'n gerieflike korttermyn-selfsorgeenheid vir 4 gaste in Denvar Park, George.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n klein kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stort-oor-bad en toilet en suite. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Elke slaapkamer het 'n TV met toegang tot Netflix en YouTube. Linne, handdoeke, seep, sjampoe en skoonmaakmiddels word voorsien.

Die eenheid word skoongemaak voordat gaste arriveer en wanneer hulle uitklok. Ekstra handdoeke sal beskikbaar wees vir gaste wat langer as 2 dae bly.

Die klein kombuisie is met 'n klein opwasbakkie, mini-yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie, suiker, tee en melk toegerus. Daar is 'n ekstra yskas in die toesluitmotorhuis. Daar is net kuierplek buite, 'n tafel met 4 stoele en 'n losstaande braai. Daar is nie 'n leefarea binne nie, net slaapkamers.

Die eenheid lei na 'n stoep met 'n sambreel en 'n klein braai wat gaste kan gebruik. Parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar en daar is ook addisionele parkeerplek onder 'n sekuriteitskamera. Die eenheid is beveilig met sekuriteitsligte en -strale. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

10 Kingsley Close is net 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë en George bied talle aktiwiteite soos swem en visvang op die strande, asook gholfbane, voetslaan-, stap-, fietsry- en 4X4-roetes. Gaste kan ook kaasproe, aarbeipluk en bierproe, of die Outeniqua Vervoermuseum besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rhona D
Saam met vriende
5.0
Eenheid is skoon en netjies. Baie veilig gevoel. Baie lekker gebly. Eenheid is skoon en netjies. Baie veilig gevoel. Elizabeth is baie behulpsaam en t...
Sien meer
Jul 2026
Anria B
Gesin met tieners
5.0
Uitstekend. Wonderlike plekkie, baie netjies, baie veilig en baie privaat. Love it.
Jul 2026
Marie R
5.0
Perfect stay. Perfect weekend escape. The house has a beautiful setup — tasteful decor, clean rooms, and a lovely outdoor space to unwi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Mikaela D
Saam met vriende
5.0
Wonderful! Seamless check in. Comfortable beds. Great communication and amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Cindy L
5.0
Exception beyond words. Dit was ongelooflik. Dit het ons verwagtinge oorskry. Elizabeth was vriendelik en bedagsaam. Ek kan glad nie fout rapporteer m...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Kingsley Close, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Kingsley Close het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Kingsley Close, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52fd2f0cc9886724d3f24580bf753e7668a34fd69372df48ea34f10934e0376c3f410ce10ccd2917b8291bcbe51e525c874c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 10 Kingsley Close Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.959095835673 22.488884116156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang