10 Kyalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 22, Kyalanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
10 Kyalanga is 'n selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga geleë is. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met die gesin en vriende, aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea met lugversorging het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakbalkon met sitplek en 'n gasbraai waar gaste die uitsig kan bewonder.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 104
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 22, Kyalanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 10 Kyalanga het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 22, Kyalanga, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal