+31
Selfsorg in Manaba Beach

Manaba Dax 10

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R900.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Feb 2026 tot 19 Feb 2026.
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Geen voertuie of sleepwaens mag op die gemeenskaplike eiendom geparkeer word nie. Parkeer asseblief in die aangewese parkeerarea of motorhuis. Geen klankstelsels, elektriese gereedskap of motortoeters mag op enige manier gebruik word wat 'n steurnis vir ander inwoners kan veroorsaak nie. Gaste word verder versoek om, uit bedagsaamheid teenoor ander, geraasvlakke na 23:00 laag te hou. Geen vuurwerke word te eniger tyd op die eiendom toegelaat nie. 'n Boete sal uitgereik word indien hierdie reël nie nagekom word nie. Kinders moet onder toesig wees om te verseker dat hulle nie 'n steurnis of skade aan die gemeenskaplike eiendom of dié van ander inwoners veroorsaak nie. Rook is nie binne die huis toegelaat nie. Rook is by die braai-area toegelaat indien die glasdeur toe is en daar ventilasie is (vensters oop).
Moet asseblief nie by die vensters uitklim nie. Respekteer die eiendom en besittings te alle tye.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 015
10 % AF
R 2 015 R 1 814
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 015
10 % AF
R 2 015 R 1 814
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 015
10 % AF
R 2 015 R 1 814
per nag (plek vir 8)
Bespreek

42 Queen Street, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba5c548e369b4323314b26803c7ce5058ba5543ccfa80c4a56e6a395b26cdca717871de63dd9c9146eb3b07a97e74b338681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 015 nouVanaf R1 814 per nag (plek vir 8) 42 Queen Street Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.849938567242 30.38300374575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang