10 on Aquavista
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Aquavista-singel 10, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
10 on Aquavista bied selfsorgverblyf op die oewer van die Sondagsrivier in Colchester net 4,6 km van die Addo Olifantpark af. Die verblyf word in ’n villa, kothuis en ’n woonstel gebied wat na die rivier front. Daar is 'n alternatiewe kragbron in die geval van beurtkrag.
Die Villa beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die villa bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is braaigeriewe, 'n Jacuzzi, WiFi en ’n TV. Die Kothuis beskik oor 1 slaapkamers, 1 badkamer en ’n gemeenskaplike sitarea met rusbanke. Die kothuis het ook ’n oopplan-kombuis en -leefarea met WiFi en ’n TV. Die Woonstel het ’n oopplan-uitleg met ’n slaapkamer, badkamer en ’n kombuis. parkeerplek is beskikbaar.
Sundays River Adventures bied verskeie doendinge, soos Addo-safaris, bootvaarte, kanovaart en sandplankry. Die naaste lughawe is Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe wat 44 km ver is.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
Opsomming van Resensie
Ligging
- Aquavista-singel 10, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 10 on Aquavista het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Cannonville Colchester Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Aquavista-singel 10, Colchester, 6001, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 18