10 Zeanor
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kings Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
10 Zeanor is 'n selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers aangesien dit sentraal naby al Kaapstad se gunstelingbestemmings geleë is.
Die ruim woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea langs die kombuis het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel spog met 'n uitsig oor die omliggende stad. Die gebou is stapafstand vanaf winkels en restaurante en net 'n kort entjie vanaf gewilde strande en die gewilde V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 46
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 4 Kings Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Gaste dink 10 Zeanor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kings Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang