+7

101 On Main

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Main Street, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

101 On Main is sentraal geleë in Kimberley en bied gemaklike oornagverblyf naby verskeie geriewe.

Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n oopplan-leefarea en goed toegeruste kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en in die en suite-badkamer is daar 'n stort. Die leefarea het 'n gerieflike dubbelslaapbank. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n braai-area met 'n lapa, 'n TV met DStv, lugversorging, en onderdakparkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit in Die Groot Gat, Kamfersdam, Kimberley Myn Museum, McGreggor Museum en Kimberley Gholfklub.

DIe eiendom is omhein deur 'n elektriese heining vir ekstra sekuriteit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Franco S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie waarde vir die prys, veilig en baie vriendelik. Daai gemaklik, baie goed ingerig. Verskriklik vriendelik en baie goeie waarde vir geld. Ons...
Sien meer
Nov 2025
Hanlie D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, goed toegerus en goeie veiligheidsmaatreëls. Sal weer daar oorbly. Ons het 2 nagte oornag, die kuierstoep met braaiplek en alles wat mens nod...
Sien meer
Okt 2025
Verina D
Saam met lewensmaat
5.0
Defnitief aanbeveel! Pragtige plek met genoeg spasie en heerlike buite kuier area. Baie vriendelike eienaar wat ons besonder tuis laat voel het.
Jun 2025
Ilze T
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik en rustig. Alles wat mens nodig het, is daar. Dit was baie lekker gewees.
Mei 2025
Leon V
Gesin met tieners
5.0
Beste akkomodasie in Kimberley. Beste akkomodasie in Kimberley. Tania is fantasties en daar is alles wat ons nodig gehad het. Foto's op die webtuiste ...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tania Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 101 Main Street, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink 101 On Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Main Street, Beaconsfield, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkNDc1MTFhLTJiYWUtNDAzYi04MTAzLTdjM2NlN2MzYjhkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 101 Main Street Beaconsfield 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.751793261655 24.779196811141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang