4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Jack Powell Road, 102 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
102 La Ballito is 'n knus woonstel op die eerste verdieping in Ballito se enigste hoë gebou, perfek vir 2 gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte bed, sowel as 'n slaapkamer met 'n stapelbed vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV, WiFi, 'n omsetter vir rugsteunkrag, en waaiers in beide die slaapkamer en sitkamer verseker 'n gemaklike verblyf.
Die gebou het 'n hysbak wat deur 'n kragopwekker aangedryf word tydens onderbrekings en bied 24-uur-sekuriteit. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n groot grasperk met 'n speelplek vir kinders geniet. Met Ballito se goue strande en promenade net oorkant die straat en 'n winkelsentrum langsaan, is hierdie begrotingsvriendelike woonstel ideaal vir 'n ontspannende wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Jack Powell Road, 102 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 102 La Ballito het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Jack Powell Road, 102 La Ballito, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang