103 Azul-terrasse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moolman Close, Azul Terraces, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
103 Azul Terraces is 'n knus en moderne selfsorgvakansiewoonstel wat in 'n stil woonbuurt van Bloubergstrand geleë is.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die privaat patio het 'n braai en asemrowende uitsigte oor Tafelberg en die Atlantiese Oseaan.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad in die gebou, asook veilige onderdakparkeerplek, en die strand is net 'n entjie se stap weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Moolman Close, Azul Terraces, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moolman Close, Azul Terraces, Bloubergstrand, 7436, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang