+55

105 on Sarel Cilliers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 105 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

105 on Sarel Cilliers bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die Strand. Die ligging is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 3 pragtige eenhede met en suite-badkamers gebied. Elke woonstel het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke woonstel beskik ook oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. Vermaakgeriewe sluit 'n slim-TV en gratis WiFi in.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 105 on Sarel Cilliers is gerieflik naby winkelsentrums, restaurante en parke geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Enricus R
5.0
Goeie waarde vir geld, sal elke keer terugkeer. Sien sterre.
Nov 2025
Joey T
5.0
Sal enige tyd 105 Sarel Cilliers aanbeveel vir verblyf en self weer daarheen gaan. Baie lekker gebly, dankie. Skoon, netjies en veilig. Niks gekort ni...
Sien meer
Nov 2025
Werner R
Gesin met klein kinders
5.0
Neat and affordable accommodation for small groups. Very nice stay. Everything we needed for our stay and conveniently located as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Phillip L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gemaklik en sal ten volle aanbeveel. Baie spesiaal, met 'n warm gebakte brood as 'n verwelkoming verrassings, baie vriendelike ontvangs.
Sep 2025
Michelle S
5.0
Phenomenal, memorable. Had a phenomenal experience! Really a wonderful stay, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 105 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 105 on Sarel Cilliers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 105 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff46db881cb312821a22f6a8477246b5024f60d205757754380443ebd9ec68b1a728d4e21eeebf8ddc2d28130cb47c5a2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 105 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.110029778065 18.829920088865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang