Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 on Sarel Cilliers

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Enricus R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Moderne veilige verbly wat goed uitgerus is vir die hele familie. Veilige moderne huis wat goed uitgerus is met genoeg spasie, veral grasperk met buitelig sitplek en braai geriewe en vinnige WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvena C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Eerste klas! Baie lekker gebly. Ek wil graag meld dat Natasha ekstra moeite vir ons gedoen het. Dit was warm snags en my man slaap graag onder 'n laken en nie 'n duvet nie. Sy het moeite gedoen om een af te lewer, dit word opreg waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Baie dankie vir die resensie! Hoop om julle weer te sien in die toekoms. Vriendelike groete, Natasha

Sol B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker plekke besie orivate. Ja, gaue skoon en private.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manie H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Netjies, skoon. Baie lekker plek om te bly. Alles wat jy nodig het. Mense is baie hulpvaardig en help as jy enige probleme het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chrisna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker, mooi, skoon, sentrale plekkie in Strand - sal vir seker aanbeveel! Baie lekker gebly, was vriendelik en baie behulpsaam - selfs gehelp met 'n onbeplande, ekstra nag wat nodig was. Blyplek veilig en mooi skoon, baie naby strand en eetplekke. Straat bietjie besig op 'n weeksdag, maar dis die minste. 'n Dakwaaier sou 'n bonus gewees het, asook 'n haardroër - maar daar was wel staanwaaiers in albei kamers wat ons gebly het. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig en vredeliewendheid. Ons het lekker vakansie gehou in 'n rustiger area, dit was soos jou eie huis weg van jou huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Dankie vir jou resensie! Ons waardeer dit baie!

Bruce H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Satisfactory. The stay was satisfactory and good customer service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Thank you for your review! I do appreciate it. Hope to see you in future!

Shakti S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Clean, safe and private. Accommodation is clean and safe. We are greatly appreciative of the lovely stay. We will definitely book here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chadwick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2025

Not very happy. Unforgettable. Smoking was too much from the permanent tenants. Fridge not working properly. Food got damaged by ants. We bought our own Doom even. Sheets not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Good day I'm sorry to hear that you weren't happy. We don't have permanent tenants, but I would have gladly tried to sort out your complaints if I knew you were unhappy at the time. Bedding is definitely changed with every stay, and I'm unsure of what you refer to when saying the sheets were not clean. I do apologise for the fact that you did not enjoy your stay, but I can't try and sort out problems if I'm unaware of them. Afterwards, I can only apologise. Kind regards Natasha

Anne A
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Heavenly. After a long search, I found 105 Sarel Cillier. What a great experience! I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natasha
105 on Sarel Cilliers
Thank you for your review! We do appreciate it! It was lovely having you stay at our accommodation! Kind regards, Natasha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff46db881cb312821a22f6a8477246b5024f60d205757754380443ebd9ec68b1a728d4e21eeebf8ddc2d28130cb47c5a2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 105 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.110029778065 18.829920088865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang