4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Gloucester Avenue, George, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
105 The Meadows is 'n bekoorlike woonstel in George. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby 'n hospitaal, restaurante en winkelsentrum. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat 'n vakansiewegbreek soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en óf 'n stort-oor-bad of slegs 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Dié area lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gaste kan toegang tot 'n gemeenskaplike swembad binne die kompleks geniet.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gloucester Avenue, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 105 The Meadows het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gloucester Avenue, George, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang