8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 1071, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
1071 @ Highland Gate is 'n kontemporêre selfsorghuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate in Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, groep vriende of gholfspelers wat rustige verblyf buite die stad soek.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër in die aparte opwaskamer. Die leefarea spog met 'n uitsig oor die vallei en bied genoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, 'n kaggel, ingeboude braai, TV met die volle DStv-pakket, 'n kroeg, pooltafel en 'n wynkelder.
Die leefarea het stapeldeure wat na 'n stoep met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n vuurput lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ronelle Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erf 1071, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink 1071 @ Highland Gate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Erf 1071, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang