4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 157 Beach Road, Gordon’s Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
11 Gordonia is 'n selfsorgwoonstel wat oorkant die seiljaghawe is en 'n uitsig oor Valsbaai en op Tafelberg bied. Gordonsbaai is aan die voet van die Kogelberg-bergreeks geleë en is ook die begin van die bekende Walviskusroete. Dit bied vinnige toegang tot die bekende Kaapse Wynlande, middestad en skouspelagtige natuurroetes.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n balkon wat buitemeubels en 'n uitsig oor die hawe het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 131
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 157 Beach Road, Gordon’s Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 11 Gordonia het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
157 Beach Road, Gordon’s Bay, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang