Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Crompton

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is in die woonstel verbode.
Geen alkohol, partytjies of harde musiek word toegelaat nie. Gaste mag wel besoekers ontvang, solank dit nie vir 'n partytjie is of tot geraas lei nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Wasgoeddienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crompton Gardens 11, Sparks Estate, Woonstel 1, Durban, 4091, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a746647699b2efb3842fa30188bd24b2b3aaf60273a22a8bd711a353b80e8f69c50f8fd8f7dd5c80248c425d4d5b4baffa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) Crompton Gardens 11 Sparks Estate, Flat 1 4091 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.84236875592 30.983977425099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem