Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 on Orange

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Vanaf R495 R446 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

11 on Orange bied gerieflike selfsorgverblyf in Bernadino Heights in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Die area het lieflike restaurante en vermaaklikheidsaktiwiteite, en is 30 km vanaf die sakekern en naby aan 'n wynroete en winkelsentrums.

Die verblyf beskik oor 4 kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, en vadoeke.

Die gastehuis bied braaigeriewe en veilige parkeerplek aan gaste.

Die gasvrou, Thelma, is 'n plaaslike radio-omroeper en is baie betrokke by die gemeenskap.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Reowiena S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike en fantastiese wegbreek van die huis. Dit was baie lekker om te kon kuier vir die naweek. Dit was soos ons dit wou hê, lekker alleen op ons...
Sien meer
Apr 2024
Dewald B
Gesin met klein kinders
5.0
Great value for money and the host was extremely helpful. The host was very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Jamie D
Saam met lewensmaat
5.0
Great. My partner and I had a great time at 11 on Orange. The place is the perfect getaway from the busy and loud day to day. A silent ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het die stilte geniet en John was 'n ware gasheer. Die kuier was aangenaam en die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.
Des 2023
Ilze B
Besigheidsreis
5.0
Perfect, friendly and worth it. I am glad to write this review, one of my favourite places ever. Will use them all the time if I am in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 on Orange het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R495
R495 R446
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
R495 R446
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orange Close 11, Bernadino Heights, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ee0136cf94dba352d2414f662c25efd28dfee580d5899ed9c19853d730026ebff255579a2675bf215538c2cf5645e8bc75a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R495 nouVanaf R446 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 11 Orange Close Bernadino Heights 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.87424107687 18.726718491357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang