11 St Lucia Sands
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Zita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Nadia N - Jul 2023
Algehele gradering
Tuis gevoel en rustig.
Tobias V - Okt 2022
Algehele gradering
Nice centralized area close to everything.
Daniel P - Aug 2022
Algehele gradering
Cute, cosy, conveniently located, well-priced.
Melissa B - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende plek.
Clarissa F - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë, rustige en veilige kompleks met 'n heerlike swembad.
11 St Lucia Sands se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop julle binnekort weer te huisves.
Groete
St Lucia Sands 11
Zita
Leonie G - Jul 2021
Algehele gradering
Baie lekker, loop afstand van alles. Stil en rustig.
Brian O - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gebly.
Connie W - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker naby als. Gaan vir seker weer.
11 St Lucia Sands se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te huisves.
Groete
11 St Lucia Sands
Christa D - Jan 2020
Algehele gradering
Ligging uitstekend.
11 St Lucia Sands se terugvoer
Baie dankie, hoop julle kom sommer gou weer kuier. Groete St Lucia Sands 11
Jacques B - Des 2019
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lorraine O - Des 2019
Algehele gradering
Baie oulike en gesellige plekkie.
11 St Lucia Sands se terugvoer
Baie dankie, hoop julle kom sommer gou weer.
Martin B - Okt 2019
Algehele gradering
Awesome.
11 St Lucia Sands se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer, sien uit vir julle volgende kuier.
Groete
St Lucia Sands 11.
Gezina V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
11 St Lucia Sands se terugvoer
Goeie middag Gezina. Baie dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer.
Groete St Lucia Sands 11.
Chrisna C - Sep 2019
Algehele gradering
Perfek geleë.
Danie D - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was lekker.
11 St Lucia Sands se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Danie, ons het werk gemaak van die badkamer deur. Ja, ongelukkig kan ons niks doen aan die apies nie, hulle is baie stout, maar is deel van St Lucia. Hoop julle kom kuier gou weer.
Lianni S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Peter S - Apr 2019
Algehele gradering
Was wonderlik. Sal beslis weer gaan.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mckenzie-straat 66, St Lucia Sands 11, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom