11 The Views
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolm Welfare-sirkel 18, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
11 The Views is in 'n veilige kompleks in Westbrook, 'n kusdorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier en wasmasjien. Gaste kan etes geniet by die 2 etenstafels vir 6 geniet, waarvan een binne en een op die balkon is. Die balkon spog met gemaklike meubels en braaigeriewe.
Die verblyf het lugversorging, en tydens beurtkrag is 'n omsetter beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die kompleks se swembad of hulle kan die dag by die strand deurbring.
Slaapplek
’n Bespreking by 11 The Views sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Martene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- Malcolm Welfare-sirkel 18, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westbrook KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolm Welfare-sirkel 18, Westbrook, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom