11 Waterfront
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfront Eenheid 11, Suid Kusweg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
11 Waterfront is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Umdloti. Die kompleks is oorkant die pad van die see af en is net 11 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Die woonstel is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en toilet. Die kombuis is toegerus met al die toebehore nodig om kos mee te kook. Daar is ook 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea het 'n TV met DStv-kanale en dié area asook die hoofslaapkamer lei na die privaat balkon wat 'n uitsig oor die kompleks het. Gratis WiFi word voorsien.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek. Verder is die kompleks naby restaurante, 'n winkel en is ook net 6 km vanaf die Sibaya Casino.
Slaapplek
’n Bespreking by 11 Waterfront sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Waterfront Eenheid 11, Suid Kusweg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Selection Beach Umdloti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterfront Eenheid 11, Suid Kusweg, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom