4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Beach Road, Unit 111 Happy Days, Amanzimtoti, 4061, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
111 Happy Days is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou, reg op die strandfront van Amanzimtoti. Dit is 'n goeie keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie kusdorpie aan die Ooskus is.
Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste kan gemeenskaplike braaigeriewe en direkte toegang tot die strand geniet. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Raj Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 63 Beach Road, Unit 111 Happy Days, Amanzimtoti, 4061, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 111 Happy Days het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Beach Road, Unit 111 Happy Days, Amanzimtoti, 4061, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang