112 on Culross
12 gaste
6 slaapkamers
6 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 112A Culross Road, Bryanston, Sandton, 0001, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
112 on Culross is 'n asemrowende en ruim sesslaapkamerhuis op 'n stil sekuriteitslandgoed in die hartjie van Bryanston, Sandton. Dit het slaapplek vir 12 gaste.
Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het en die oorblywende slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die huis het 3 badkamers met 'n stort, toilet en wasbak in elk, terwyl die ander 2 badkamers elkeen 'n bad, stort, toilet en wasbak het. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied 'n etenstafel, kroeg, pooltafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.
Die huis beskik ook oor 'n swembad, tennisbaan, tuin en uitsigte oor die stad, wat dit die ideale gesinswegbreek maak met prettige aktiwiteite op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 112A Culross Road, Bryanston, Sandton, 0001, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
112A Culross Road, Bryanston, Sandton, 0001, Gauteng
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang