Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

114 Seaviews

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaviews Vakansi-oord, Eenheid 114, Drommedarisstraat 29, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

114 Seaviews is 'n selfsorg-huisie in die Seaviews Vakansieoord in Jeffreysbaai. Die oord is sowat 800 m vanaf die hoofstrand, talle winkels en restaurante.

Hierdie huisie bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens geskik vir kinders. Daar is 'n stort in die eerste badkamers en 'n bad in die badkamer.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oondjie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste kan vooraf versoek dat die DStv-kanale aktiveer word op hul inklokdatum.

Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het ook toegang tot die oord se swembad en tennisbane.

Slaapplek

’n Bespreking by 114 Seaviews sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderbed vir 1 Kinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xKinderbed vir 1
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 114 Seaviews
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Seaviews Vakansi-oord, Eenheid 114, Drommedarisstraat 29, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 114 Seaviews het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaviews Vakansi-oord, Eenheid 114, Drommedarisstraat 29, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA464ec3a809a1d9f27ca0d5bdf5336a9c84e809bb95a62ed1a977a03d2948567310cf6b23c319406024960f173dfd8d362285?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Unit 114, Seaviews Holiday Resort 29 Drommedaris Street, C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052081558466 24.916323213427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem