115 Nkwazi Drive
10 gaste
5 slaapkamers
8 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 115 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
115 Nkwazi Drive is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Zinkwazi Beach. Dit is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n rustige tuisbasis, met direkte toegang tot die strand, in hierdie kusdorpie.
Die huis kan tot 6 volwassenes en 4 kinders akkommodeer in 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste twee slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die laaste twee slaapkamers is elk ingerig met 2 net-kindbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n bad het. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste kan 'n speletjieskamer met 'n snoekertafel en tafeltennis, 'n swembad en 'n onderdakstoep met sitplek en 'n braai geniet. Die strand kan ook direk vanaf die eiendom verkry word. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 115 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
115 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang