115 Nkwazi Drive
10 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 115 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
115 Nkwazi Drive is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Zinkwazi Beach. Dit is ideaal vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n rustige tuisbasis met direkte toegang tot die strand in hierdie kusdorpie.
Die huis kan tot 6 volwassenes en 4 kinders akkommodeer in 5 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste twee slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die laaste twee slaapkamers is elk ingerig met 2 kinderbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n bad bevat. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir die gaste se gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV.
Gaste kan 'n speletjieskamer met 'n snookertafel en tafeltennis, 'n swembad en 'n onderdak-patio met sitplek en 'n braai geniet. Die strand is ook direk vanaf die eiendom bereikbaar. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.
Let asseblief daarop: Hierdie eiendom is langs 'n openbare park geleë, wat soms baie raserig kan wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Engela Geverifieer
Eiendomme 47
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 115 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
115 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang