Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Oopplan Selfsorg Eenheid
- Selfsorg
- Twee Slaapkamer Woonstel
- Selfsorg
Huisreëls
Slegs bespreekte gaste word op die perseel toegelaat.
Geen rook, vape of hubbly word binne die eenheid toegelaat nie.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste en bure deur musiek- en geraasvlakke redelik te hou gedurende die dag. Stil ure begin om 22:00.
Huisopgeleide troeteldiere is welkom met vooraf reëling en goedkeuring. Maak asseblief seker dat troeteldiere nie ander gaste steur nie en ruim asseblief agter hulle op.
Hierdie is selfsorg-eenhede. Huishouding is beskikbaar teen 'n bykomende koste en moet ten minste een dag vooruit gereël word.
Enige skade aan die eiendom sal aan die gas gehef word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1150 Bain Street, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang