LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Moregloed

1170 on Kuskoraal

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1170 Kuskoraal Street, Môregloed, Pretoria, 0184, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

1170 on Kuskoraal is 'n tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in Môregloed en is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike verblyf.

Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat goed toegerus is met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Daarbenewens het gaste toegang tot veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Waverley Plaza 1.6 km weg, die Presidensiële Gholfbaan is 5.2 km weg, en die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin is 6.7 km weg.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nicolaas R
5.0
Baie lekker plek om te bly. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was skoon en netjies, stil en veilig. Ten spyte van die hele gebied se krag wat af was,...
Sien meer
Okt 2026
Carel N
Saam met lewensmaat
5.0
Stil, rustige aand gehad, veilig gevoel. Lekker blyplek, goed geleë, gemaklike oorslaap. Plek is goed toegerus, niks kortgekom.
Aug 2026
Jolande H
5.0
Kort verblyf. Ons het baie lekker gebly by Kuskoraal 1170. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam, en die plekkie was goed ingerig. Ons sal bes...
Sien meer
Jul 2026
Elizabeth-ann O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vars, verwelkomend. Baie netjiese gastekamer, ruim, skoon, gemaklik. Vars beddegoed. Susan het uit haar pad gegaan om ons te help. Sal die pl...
Sien meer
Mei 2026
Gert C
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou en baie behulpsaam. Baie lekker, het aan ons behoeftes voldoen.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Susan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 1170 Kuskoraal Street, Môregloed, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink 1170 on Kuskoraal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1170 Kuskoraal Street, Môregloed, Pretoria, 0184, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA778983ee347b8bb480d6e955c531980af27f22a4f01bac3484f3ec57ceea5351eb254eeaf870f86ac24dd8aaaf29dae1e7cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 1170 Kuskoraal Street Môregloed 0184 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.712991 28.2448899
Soek in 'n groter streek