Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 @ Gourits Selfsorg

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir 11 @ Gourits Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dewet V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dewet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaan

Skoon en netjies. Was net ongelukkig oor advertensie wat bad en stort aandui, maar op aankoms is daar sticker in die bad dat dit net ornament is. Dis misleidend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 @ Gourits Selfsorg se terugvoer

Beste De Wet.

Jammer oor die ongerief met die bad, maar ons het gereeld waterbeperkings in die area en 'n septeise tank by al die huise in Gouritsmond. Dit beperk die hoeveelheid water wat ons kan gebruik en moes ons die besluit neem oor die "toemaak" van die bad.
Ons is egter heeltemal bereid om dit op versoek beskikbaar te stel.

Dankie dat julle by 11@Gourits gebly het.
Groete

11 @ Gourits Selfsorg
Marlize G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie.

Ons is baie vriendelik ontvang en die akkommodasie het al ons verwagtinge oortref. Ons sal vir seker weer as die geleentheid hom voordoen ons akkommodasie by 11 @ Gourits Selfsorg bespreek. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

11 @ Gourits Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Marlize. Was heerlik om julle te hê! Hoop om julle weer te sien.

11 @ Gourits Selfsorg
Gerhard T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T
Enkelreisiger

Opregte, plattelandse gasvryheid.

Vriendelik ontvang en was behulpsaam. Alle vrae is opreg beantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe R

Ons het heerlik gekuier. Lieflike plek met vriendelike mense.

Als was perfek. Ons het net probleme met die geiser gehad maar hul het dit onmiddellik die volgende oggend uitsorteer. Hul is vriendelike en behulpsame mense. Die ligging is perfek, jy kan oral stap waar jy wil wees. Sal enigetyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steentjiestraat 11, Gouritsmond, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734827ee2700a5ae6a5d489ad7794770787641b6219e0d42c79c362104801fc7473ed359e757fc3da912a6a8adfb7d9cd878?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 11 Steentjie Street Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.3481359 21.874644