+18
Selfsorg in Somerset-Wes

Casa-Rose Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gillian H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beslis die moeite werd, heerlike atmosfeer. Beslis, baie lekker gerus, geslaap en ontspan, sal hul definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfek, skoon en netjies. Die verblyf was heerlik en die eenheid is geleë in ’n pragtige, rustige omgewing. Alles was perfek, skoon en netjies, en die gasvrou gaan werklik uit haar pad met ekstra bederfies met aankoms. Die twee liefdevolle honde het ons nog meer tuis laat voel. Ons sal beslis weer hier bly wanneer die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie rustig en veilig. Baie netjies, gasvrou baie vriendelik. Woonstel baie goed toegerus. Sal die gastehuis beslis aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Good, could have been better. My husband and I planned a getaway for our anniversary, which the description of Casa-Rose Cottage fit our bill. We wanted a secluded small space, not too far from home as this was the first time that we would be away without our kids, self-catering so that we don't have to be woken up by specific breakfast and lunchtimes, and a place with a few elite restaurants or attraction sites close by that we can explore in our own free time. Although the description was honest in that the cottage is on the premises of the main estate, what I didn't expect is that it would be attached to the main house - and that one could hear people inside and outside of the main house making it feel like we were not in a secluded space, but rather 'visiting others'. The place was neat and clean, very well maintained, we felt very welcome upon arrival, the pool is great, the bathroom is spacious, and they had more than enough towels for bathroom usage and for after swimming, all these are a great plus. Maybe consider a better quality bed, day 1 the bed was fine - we were also very tired, both of us work full time and have 2 kids under 7 - we could just have been too tired. But by Sunday we woke up with back aches. This could also be due to sleeping in more than usual, so I'm not entirely sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Brenda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon en netjies en gerieflike verblyf. Baie lekker gebly. Parking effens vêr van die woonstel af en nie baie toeganklik vir iemand wat met hulpmiddels moet loop nie, maar verblyf self baie gerieflik en skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shuneen B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ndmxnx. Ek het dit baie geniet. Dit was baie gerieflik en baie rustig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Was by die Woordfees en het heerlik gebly en die omgewing geniet. Baie lekker gebly. Stil en mooi buurt. Pragtige tuin. Was party aande koel en dit was lekker om die elektriese kombers aan te sit. Eienaar kan dalk net stewiger slaapkussings koop. Bonus was lekker beskuit en wyn. Selfoonsein was swak, veral Vodacom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prelosh M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

“Great self-catering stay! The unit was clean and comfortable. The cottage was clean, with the necessary essentials, and felt very comfortable. Away from the main entrance and provided a lot of privacy. Hosts were very warm and welcoming. Perfect for a relaxing break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fiona B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Very comfortable stay. Yes, we did and will use them again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elmarie
Casa-Rose Cottage
Thank you for staying with us. Hope to see you again.

Riaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Nice, trouble-free stay. Cosy, neat and well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Montrose Avenue, Helena Heights, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf463f4be295157a8962222086f49e1b9a6078c7afd4cb17dd31fbaea839684132c90efd4f01d448cbe03fc9fe1a0c5d5ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 12 Montrose Avenue Helena Heights 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.057889995401 18.838883499336
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang