Cowies Hill Guest House
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bedfordstraat 12, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 900R1 520 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Cowies Hill Guesthouse bied 2 selfsorghuise op die Cowies Hill Virtual Estate in Cowies Hill, Durban. Die eiendom is sowat 20 minute vanaf uShaka Marine World, die hawe, Umhlanga, noordelike en suidelike voorstede, Kloof en Die Vallei van 'n Duisend Heuwels.
Die verblyf beskik oor 'n eenheid met 4 slaapkamers en 2 badkamers en 'n eenheid met 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eenhede is op dieselfde perseel en deel swembadgeriewe. Die vierslaapkamer-eenheid het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die vyfslaapkamer-eenheid het 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is in elke eenheid beskikbaar.
Elke eenheid het 'n sitarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die eenhede het elkeen 'n privaat stoep met braaigeriewe.
Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek met afstandbeheer. Daar is 'n speelarea vir kinders in die huis en die kantoor-area het onbeperkte veselinternet. Cowies Hill is ook lekker naby die N3, restaurante en ander geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Portugees
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Luis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Bedfordstraat 12, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Cowies Hill Guest House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Cowies Hill Pinetown Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bedfordstraat 12, Cowies Hill, Durban, 3610, KwaZulu-Natal