12 On Oyster
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-singel 12, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
12 On Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-woonstel wat in 'n woonbuurt op die eienaar se perseel in Umhlanga geleë is en net 1,7 km vanaf die Umhlanga se strand en vuurtoring is.
Hierdie woonstel is smaakvol versier, het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n sitarea en kombuisie. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die kombuisie is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste kan die gratis WiFi gebruik. Die woonstel het ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien.
Privaat parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 33
Resensies 105
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Oyster-singel 12, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 12 On Oyster het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-singel 12, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal