Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Parsonage - De Kothuize

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 229

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir 12 Parsonage - De Kothuize
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cherylene K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylene K
Gesin met klein kinders

Ek het baie lekker gebly, sal weer julle dienste gebruik.

Die beste plek ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Millicent J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie was lekker daar.

Huis is perfek. Werk asb. net aan die huis se ligte en installeer asb. WiFi. Verder is die huis perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie L
Saam met vriende

Pragtige ou huis, iets uit die verlede.

Baie goeie ligging in die straat met ou huise en die pragtige Reinett-museum op die punt van die straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sansie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G
Saam met vriende

Soos altyd het ons heerlik gekuier en die diens en ontvangs vanaf Linda uiters vriendelik.

Ek wil net graag onder julle aandag bring, slaapkamer 3 se bed is op genade, dis heeltemal so gebuig en ons was eintlik bang om om te draai. Ek sou aanbeveel julle moet net na dit laat kyk, maar andersins het ons elke oomblik van ons oornagakkommodasie terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Gesin met klein kinders

12 Parsonage is a lovely place to stay over.

Always nice to step into 12 Parsonage. It is a beautiful cottage and the swimming pool is bliss after hours behind the wheel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Gesin met klein kinders

Baie netjies en baie goed geleë. Het nie parkering gehad weens baie sleepwaentjies op motor parkeerplekke.

Baie ruim en goed voorberei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met vriende

Uitstekend!

Sekuriteit is goed maar die bedelaars is die straat kan probleme veroorsaak. Hulle is opdringerig en het my selfs gedreig om my te toor. Ek hoop hy toor dat ek meer geld kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezl V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezl V
Gesin met tieners

Fantasties!

Heerlike ruim, skoon en veilige verblyf. Sal elke keer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ruim en mooi gerestoureerde huis.

Die huis is baie gerieflik met lugversorging vir warm dae. Die veilige parkeerplek is by die ontvangs en nie by nr 12 nie. Dit moet duideliker aangedui word. Die stoep met tafel en stoele was nie skoon nie as gevolg van al die voëls wat daar sit/slaap. Dit is wel op ons versoek gewas na ons eerste aand se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sansie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik verblyf!

Gasvrou was beskikbaar te alle tye, vriendelik, huis was netjies, skoon, linne het heerlik vars geruik. Daar was koffie, tee, melk, water. Kortom ons het heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation, spotlessly clean and value for money.

Graaff-Reinet is an interesting town with art galleries, very good restaurants and beautiful, old buildings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia G

Wonderlike verblyf.

Die huisie was baie mooi gerestoureer. Die kliëntediens was puik. Die huisie het alles wat mens nodig het. Ons het heerlik geswem. Dit is baie goed geleë. Ons sal definitief weer daar bly as ons Graaf-Reinet besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan U - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan U
Gesin met klein kinders

Die verblyf by 12 Parsonage was absoluut puik!

Linda, die ontvangsdame, was baie vriendelik en opgeruimd en dit het ons onmiddelik laat tuis voel. Die kamers is reusagtig, die badkamers puik, die beddens is puik, die kombuis is lekker groot en die plek is silwerskoon. Daar is 'n heerlike ommuurde agterplaas en lekker stoep waarop ons kon kuier. Die ligging is ook uitstekend, in 'n stil straat maar tog ook binne kort afstand na die middedorp. Ons kan hierdie verblyf sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 12, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f053073c8939feaaaac38b0b53ecd59031792ee00e395804411a55473f736dfc834cd5a062415a371526090239b41ff0b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 12 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251324830951 24.537622708581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem