6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 12 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
12 Parsonage - De Kothuize is 'n bekoorlike en histories betekenisvolle kothuis vir 6 gaste in Graaff-Reinet se prentjiemooi Parsonage-straat. Dit is ideaal geleë vir gaste wat die dorp se museums en ander geriewe wil besoek.
Die kothuis het verskeie Kaaps-plattelandse antiekmeubels en afdrukke, en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, ’n kombuis, eetarea en sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die kothuis lei na ’n lieflike stoep met ’n buite-tafel en braaigeriewe. Dit bied ’n uitsig oor die pragtige tuin met 'n sierfonteintjie en 'n gemeenskaplike swembad wat met ’n muur geskei word.
Daar is uitstekende restaurante naby die kothuis. Graaff-Reinet se geskiedenis is ryk en het ’n Nasionale Monument, asook verskeie museums om te besoek. Aktiwiteite in die area sluit staproetes, 4x4-roetes in die Camdeboo Nasionale Park, visvang, kanoevaart, en bootry by die Nqweba Dam in. Besoekers kan ook ry en die Vallei van Verlatenheid besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 286
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 12 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink 12 Parsonage - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang