Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

12 Sawubona

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Zimbali Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 11

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir 12 Sawubona
Netheid
3.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Gustav G - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gustav G
Gesin met tieners

Baie mooi en rustig, Maar jy moet baie geduld hê.

Rustig tussen die bome in 'n baie lekker eenheid. Dit is baie soos 'n huis in 'n gholf-landgoed. Baie veilig, met rustige paaie waar jy kan draf of fiets ry. Toesluitgarage en al die geriewe wat jy by die huis het. Naby sentrums maar weg van die stad en verkeer. Redelik wild en baie mooi swembaddens langs die see. Die sekuriteit van die kompleks is 'n kopseer. Hulle stelsels werk aan en af. Hulle neem fingerafdrukke van almal bo 16 en as die stelsel dit nie lees nie kan jy nie inkom nie. Verskeie hekke met kaarte wat darem goed werk. Vakansiegangers kan net een van die 3 ingange van die kompleks gebruik en hulle is ver uit mekaar uit (1. 5 - 2km) teen 20km/h. Dit het partykeer tot 15 minute gevat om deur die sekuriteit hek te kom, so wees maar geduldig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berdine M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Berdine M
Saam met vriende

Was lekker.

Maar paar goedjies kort, soos casserole vir braaivleis, asblik, en in badkamers miskien sepie en handeroom. Ook matjie wanneer jy uit stort/bad klim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forest Landgoed Villas, , Zimbali Coastal Resort, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMjI5YjFhLWZlYTctNDJlOC05MWU4LTA5MTY4YzllNWRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Forest Estate Villas Off Forestwood Drive 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.550438414121 31.200887623279
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem