+24
Selfsorg in Beacon Rocks

12 Uvongo Breeze

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Rene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2026

Mooi see uitsig. Maar die eenheid self is baie basies. Ons het okay gebly. Van die foto's wat gebruik is om te adverteer, is nie deel van die eenheid nie. Daar is ook nie gesê dat die eenheid op die 2de vloer is nie. Die een aircon het nie gewerk nie. Die hoofslaapkamer was baie warm. Ons moes ons eie waaier gaan koop. Die eenheid was glad nie so wonderlik soos ons verwag het nie. Die eenheid self was ook nie skoon met aankoms nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lara B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Outstanding place with outstanding service. Natalie’s place is really very beautiful, with the most magnificent view of the ocean, the best you can get. Her service, friendliness & honesty go beyond. The place is very well kept & maintained and all bedrooms are really great. I highly recommend dealing with Natalie & the booking agency.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anche M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2021

Mooiste uitsig. Baie netjies, modern. Die sitkamer se air-con het nie gewerk nie maar ons was op 'n moeilike tyd daar met baie vakansiedae en naweke so kon nie help nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joseph N
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2021

Pleasant. We enjoyed our stay, it was value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Amazing view and very clean unit. Will definitely be back soon. Very nice, clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Natalie Bronwyn
12 Uvongo Breeze
Thank you Jaco and we are happy you and your family enjoyed your stay. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Natalie Bronwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 500
50 % AF
R 2 500 R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
50 % AF
R 2 500 R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
50 % AF
R 2 500 R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

12 Uvongo Breeze, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmsdMOKeYX1iqqpYOuXa5YVTfLE9L9lc2Uf6n4CFEQQjvuEvzyQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 12 Uvongo Breeze Lilliecrona Boulevard 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.842785741295 30.391875462848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang