6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Uvongo Breeze, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
12 Uvongo Breeze is 'n moderne woonstel op Beacon Rocks se strandfront met slaapplek vir 6 gaste wat dit ideaal maak vir vriende en familie.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer bied toegang tot 'n balkon en het 'n koningingrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n handstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, breekware, eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die ontbyttoonbank geniet word.
Die sitarea het 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n groot balkon wat braaigeriewe en 'n uitsig oor die see het.
Parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis. Die kompleks het 'n swembad en bied direkte toegang tot die hoofstrand af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Natalie Bronwyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Uvongo Breeze, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 12 Uvongo Breeze het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Uvongo Breeze, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang