12 Weavers Pond
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weavers Pond 12, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R11 245 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
12 Weavers Pond is 'n pragtige huis met 'n lieflike uitsig. Die huis is op die Zimbali Coastal Estate en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 12 gaste. Dit beskik oor 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die laaste 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die ander badkamers het 'n stort of 'n bad en stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Dit lei na die eetarea met oorgenoeg sitplek en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Die stapeldeure lei na die stoep met meubels, 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Daar is 'n swembad en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis, asook 3 ekstra parkeerplekke.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Weavers Pond 12, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weavers Pond 12, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom